| Modulekode | DRA 895 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Van die kandidaat word verwag om geskrewe werkstuk voor te lê wat sy/haar vermoë bevestig om bepaalde fenomeen binne die veld van teater en/of optrede te dokumenteer. Hierdie geskrewe werkstuk moet voldoen aan die vereistes en standaarde wat deur die Fakulteit vir Geesteswetenskappe vir so miniverhandeling daargestel is. Hierdie dokument word intern geëvalueer. |
| Modulekrediete | 150.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Drama |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App